Category: Miscellaneous

Trou Inspirasie: Nou Op Facebook!


Foto’s geneem deur Yolandé Marx

Soos julle sekerlik reeds weet, verskaf ons graag wenke en idees aan ons Afrikaanse bruide. Nou is ons op Facebook! Ons nuwe bladsy, Trou Inspirasie, is net nog ‘n manier om vir jou net die beste inspirasie vir jou groot dag te gee.

Ons bruide word aangemoedig om vrae te vra, idees uit te ruil en vir ons meer te vertel van hul eie groot dag! Ons sal gereeld kleurskemas, temas en meer publiseer.

So, kom kuier saam op Facebook… en kry jou inspirasie!



Related posts:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>