Marius Malan

Marius Malan Add to Contact List

Testimonials

Terence and Chrystal

Date: 27.02.2010

We couldn't have asked for a better Person than Pastor Marius Malan, as the ceremony was very touching.  It opened hearts and ears to all that heard it and gave us a better understanding of what marriage between couples are supposed to be like.  He let us understand that we cannot climb mountains without God's hand in ours.  It meant the world to us for him to have done the ceremony on our very special day...

Thankfully,
Terence and Chrystal

Madeleine en Johann

Date: 17.09.2009

Dit is moeilik om in woorde te beskryf wat jou preek vir ons beteken het, maar wees verseker dat dit een preek is wat ons en ons gaste nooit sal vergeet nie.

Ons was regtig verbaas oor die feit dat jy die preek so persoonlik kon maak, so asof jy ons al jare en jare ken!  Die preek het nie net ons harte aangeraak nie. Ons het baie goeie kommentaar van die gaste ontvang, die diepte en persoonlikheid van die preek was goed beplan, en boonop was die preek kort en kragtig. Jy het ook vir ons baie goed verduidelik oor presies wat ons op daardie dag, voor God en almal teenwoordig, aan mekaar beloof het en dit alleen, het die dag net meer besonders gemaak.

Baie baie dankie vir al die moeite wat jy gedoen het om ons dag so spesiaal te maak, jy is 'n pastoor duisend!  
 

Jak en Michelle

Date: 16.11.2008

Marius, baie dankie vir ons troudag! Die seremonie was kragtig en baie spesiaal, nie lank en uitgerek sodat die gaste begin sweet en dors raak nie. Die boodskap was baie spesiaal, gelaai met betekenis oor liefde en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons kan na 2 jaar die preek steeds onthou asof dit gister was...

Contact Information

Contact:Marius Malan
Cell: +27 (0)82 804 0436
Fax: +27 (0)86 550 6553
www.theweddingofficer.co.za

Your Name:

Your Email:

Tel / Cell:

Event Date:

Event Venue:

Comments / Questions / Message:

Subscribe to Celebration.co.za Newsletter

Spam Prevention:   

www.weddingfocus.co.za South Africa Photographer website bringing you a wide range of photographers in the wedding industry. View Details

www.mommydeals.co.za Finding Moms exciting products, services and group buying deals at fantastic prices.
View Details

www.lovecelebration.co.za Introducing the Love Celebration Personal Wedding Planner. The ultimate guide to your perfect wedding day. View Details

© 2004 - 2012 All Rights Reserved, Unauthorized use of Content & Images is strictly prohibited.
Developed By Mammoth Solutions - South Africa Web Design

South Africa Wedding Blog  |  Terms  |   |  Contact us  |  About Us  |  Sitemap

Bookmark and Share