About Boland Weddings Photography and HD Videography

Welcome and thank you for visiting the videography page of Boland Weddings on Celebration! 

Boland Weddings is a passionate team of photographers and videographers, lead by Markus Gericke and Natasha Louw, based in the Winelands District of the Western Cape.

We have a discreet approach and work well as a team, as well as with other service providers. We have an artistic eye and a talent for showcasing the best parts of your day!

Most engaged couples are anxious about finding a great photography and videography team that is easy to work with, offers high-quality work, while still being affordable. Boland Weddings is here to offer you just that.

So grab a tissue (and maybe a glass of wine) and enjoy some of our work. We cannot wait to hear from you and to, hopefully, be a part of your special day.

Where to find Boland Weddings Photography and HD Videography

Boland Weddings Photography and HD Videography Client Reviews

Submit a Review
  • I have no words .... I just have floods of tears!!!! This is beyond brilliant! You are talented beyond description!!!!!

  • "Wow wow wow vir 'n ongelooflike vaslegging van ons troudag - ek wil vir jou baie baie dankie se dat jy als so mooi gedoen het. Ons was behoorlik gisteraand in trane weer gewees. Regtig baie dankie." 

  • Baie baie dankie Markus!!! Ons het die video nou klaar gekyk en dis stunning verby!!! Ek het sommer van voor af gehuil. Dankie vir al jou moeite. Eon en Anneke.

  • BAIE BAIE dankie vir ons video... WOW dit is amazing! So baie dankie vir die vasvang van ons spesiale dag- jy het jou soooo goed van jou taak gekwyt!!! Weet nie hoe ek jou ooit sal kan bedank! Nou het ons ietsie waarna ons altyd kan teruggaan en remember.

  • Sjoe ons het Dinsdagaand kans gekry om ons trou dvd te kyk en ek het snot en trane gehuil natuurlik. Dis net ongelooflik hoe jy ons spesiale dag met al sy spesiale oomblikke kon vasle. Ek & Gys wil vir jou bitter baie dankie sê vir al jou moeite en jou span se toewyding op ons groot dag!!Dit is n dvd WELL DONE!!

  • Ons weet regtig nie hoe om dankie te sê nie...die dvd is STUNNING!

    Dis so perfek...presies wat ons wou hê!

  • I really loooooved what you guys did and I appreciate you so much.

  • Nou net ons trou-dvd gekyk en ek beveel Boland Weddings aan vir almal! Professionele, kreatiewe dienste!! Ek is super beindruk en baie happy met die eindproduk!!! Julle rock!

  • Hi julle 2 dudes!!

    Julle was freaken awesome!! Ons het julle heavy baie geniet!! Dankie vir jul moeite! Mag God jul besigheid erg seen!! En ons sal verseker mense inlig van julle!!

  • Ons het Saterdag ons dvds gaan optel en al wat ek kan se is WOW, WOW, WOW.
     
    Toe ek die pakkie oopmaak en die buiteblad van die dvd sien toe is my asem sommer alklaar weggeslaan.
     
    Julle werk is uitstekend en ver beter as wat ek verwag het.
     
    Sal julle beslis vir enige iemand en vir enige funksie aanbeveel.
     
    Nogmaals dankie


SUBMIT REVIEW

Videos

Gideon and Marlene wedding preview, Allesverloren Riebeek Wes - 21 April 2018
Mornay and Charne wedding preview, Blue Bay Lodge Saldanha - 10 March 2018
Ross and Coral wedding preview, Hudsons Vredenheim - 15 March 2018
Denzil & Elerin wedding preview, Bakenhof Wellington - 17 March 2018

Contact Boland Weddings Photography and HD Videography

  • Contact Person: Markus Gericke
  • Mobile: +27 (0)72 386 9018
  • visit website
FOLLOW BOLAND WEDDINGS PHOTOGRAPHY AND HD VIDEOGRAPHY ON SOCIAL MEDIA

REQUEST A QUOTE