Afrikaans Wording for Wedding Invitations

By The Celebration Team 14 May, 2010

Afrikaans Wording for Wedding Invitations

Afrikaans couples in South Africa face a challenge when it comes to the wording of their wedding invitations. There are plenty of online resources for English brides, but it is far more challenging to find suggestions for those couples that will be sending Afrikaans invitations to friends and family.

As with any invitations, the bridal couple will need to choose a wording style (i.e. formal, informal, conversational, poetic) and will need to consider who has to be included in the wording (e.g. step parents, deceased parents, just the bridal couple, an adoptive guardian etc...).

The following examples will prove to be helpful suggestions in deciding on Afrikaans wedding invitation wording:

Indien die ouers van die bruid die onthaal gee:

Mnr. & Mev. Johann Swart
(voorname is ook aanvaarbaar as die kaartjie meer formeel is)
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging
van hul dogter
Amy
met
Riaan
seun van Mnr. & Mev. Kris Goosen
op Saterdag, 4 Desember 2010
om 15:00
in die NG Kerk Moedergemeente, Brackenfell

Indien die bruid se grootouers die onthaal gee:

Mnr. & Mev. Marius Swanepoel
nooi u vriendelik (of hartlik) uit na die
huweliksbevestiging van hul kleindogter
Liana...

Indien die bruidspaar self vir die onthaal betaal:

Jolandi Botha en Deon du Plessis nooi u
vriendelik (of hartlik) uit na hul huweliksbevestiging...

Albei ouerpare betaal vir die onthaal:

Mnr. & Mev. Bertus de Jager en
Mnr. & Mev. Pieter Gerber
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging van
Lisa de Jager
met
Juan Gerber

Geskeide ouers: (Bruid se ma is nie weer getroud nie en pa gee die troue)

Mnr. Isak Snyman en Mev. Marietjie Snyman
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging
van hul dogter...

Geskeide ouers: (Albei gee die onthaal en bruid se ma is weer getroud)

Mev. Karlien Burger
en
Mnr. Kobus Uys
nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging
van hul dogter...

Geskeide / Weduwee (Bruid se ma gee die onthaal)

Mev. Susan Prinsloo nooi u vriendelik uit na die
huweliksbevestiging van haar dogter...

Geskeide / weduwee-ma en weer getroud

Mnr. & Mev. Dirk Schoeman nooi u vriendelik uit na die
huwerliksbevestiging van haar dogter...

As die troue deur ander mense gegee word

Mnr. & Mev. Leon Cilliers nooi u vriendelik uit na die
huwerliksbevestiging van hul peetdogter...

Uitnodiging na ‘n troue sonder ‘n onthaal:

Mnr. & Mev. Quintin Krouse
nooi u vriendlelik uit na die huwelikseremonie van hul dogter
Charlene Krouse
met
Ruben Janse van Vuuren

Na die hoofdeel van die uitnodiging volg die volgende inligting:

Onthaal – Kleinevalleij, Wellington (padkaart ingesluit)

Photo Credit: mocholoco.blogspot.com